| Card # |
English |
English |
Image |
| 1 |
Ag, jammer! Het ek jou nie gese nie? Ons gaan Hermanus toe |
Oh sorry! I didn't tell you? We're going to Hermanus |
|
| 2 |
Beslis! Gee asseblief my komplimente aan die sjef, sal jy? |
Definitely! please give my compliments to the chef, will you? |
|
| 3 |
Dit klink heerlik! |
That sounds delicious! |
|
| 4 |
Dit klink na 'n goeie idee |
It sounds like a good idea |
|
| 5 |
Ek het geen idee nie. A, hier kom die kelner. Miskien kan hy help |
I have no idea. Ah, here comes the waiter. Maybe he can help. |
|
| 6 |
Ek het nie gedink jy sal so bly wees nie! |
I didn't think you'd be so happy |
|
| 7 |
Ek is bly jy het dit geniet |
I'm glad you enjoyed it |
|
| 8 |
Ek is in my noppies! Kom ons klink 'n glasie op jou sukses ook |
I'm pleased as can be! Let's drink to your success too. |
|
| 9 |
Ek sal gou terug wees. |
I will be right back! |
|
| 10 |
Geen klagtes nie, dankie |
No complaints, thanks |
|
| 11 |
Gmf! Ek twyfel |
Huh! I doubt it |
|
| 12 |
Goeienag en soete drome! |
Good night and sweet dreams! |
|
| 13 |
Het jy die plek maklik gekry? |
Did you find the place easily? |
|
| 14 |
Hoe lyk dit men 'n koeldrank voordat ons ry? |
How about a cool drink before we go? |
|
| 15 |
Hoe op aarde sal ek weet? Se my? |
How on earth would I know? Tell me? |
|
| 16 |
Ja, maar goedkoper is nie altyd beter nie |
Yes, but cheaper is not always better |
|
| 17 |
Ja-nee, die sjef ken sy storie |
For sure, this chef knows what he's doing |
|
| 18 |
Kom ons drink op... jou gastehuis. Mag dit baie suksesvol wees! |
Let's drink to.. .your guest house. May it be very successful! |
|
| 19 |
Kom saam met my! |
Come with me! |
|
| 20 |
Kyk net die uitsig |
Just look at the view |
|
| 21 |
Mag ek weet waarheen is ons o pad, of is dit 'n verrassing? |
May I know where we're on our way to, or is it a surprise? |
|
| 22 |
Nee, ek wonder net... ek sien jy dra nie jou ring nie |
No, I'm just wondering... I see you're not wearing your ring |
|
| 23 |
Nee... hoekom vra jy |
No, why do you ask? |
|
| 24 |
Niks vir my nie, dankie |
Nothing for me thanks |
|
| 25 |
Nou goed dan. Onthou net: belofte maak skuld, ne |
Alright then. Just remember: promises must be kept, okay! |
|
| 26 |
Nou toe, wat dink jy van die huis? Jou eerlike mening, asseblief |
Now then, what do you think of the house. Your honest opinion please |
|
| 27 |
Ons kan nie besluit nie. Kan jy dalk iets aanbeveel? |
We cannot decide. Can you perhaps recommend something? |
|
| 28 |
Raai waar? |
Guess where? |
|
| 29 |
Ry ons met my kar? |
Are we driving with my car |
|
| 30 |
SĂȘ hallo aan Jan vir my. |
Say hi to John for me |
|
| 31 |
Waarheen gaan ons? |
Where are we going? |
|
| 32 |
Waarvan praat jy? |
What are you talking about? |
|
| 33 |
Wat dink jy? |
What do you think? |
|
| 34 |
Wat gaan jy bestel? |
What are you going to order? |
|
| 35 |
Wel, ek glo nog altyd: wie nie waag nie, wen nie! |
Well, I've always believed: nothing ventured, nothing gained |
|
| 36 |
doen jy more aand iets? |
Are you doing anything tomorrow evening? |
|